Testimonials

Hi Sally

I just want to let you know that I’m enjoy my ride very much. Now I can go shopping without my kids having to fight over who’s turn is it to push me. Thank you for making my shopping experience more enjoyable . God bless
Isobel

Testimonials

Visitor Posts

Jan  and Hazel Griesel 15 September 2016

I would like you to know that we are very impressed with the scooterkie, it actually seems brand new.

I can assure you we are very happy, and like to thank you and your company for your excellent service.

I will recommend your company with confidence.

Kind regards

Jan  and Hazel Griesel

 

Teresa Marnitz May 27th 2015

Ek wil jul net bedank vir jul puik diens! Ek is deur Chris gehelp,ek is van Middelburg en hy het gereel dat my moeder ‘n commode by haar huis in Elspark afgelewer kry. Baie dankie Chris en sy span.

 

Ashley Van Dyk October 8th 2015

Ek wil net vir Chris baie dankie se vir sy puik diens…mense ek kan julle aan beveel om by hom te koop.sal weer van sy dienste gebruik maak.

Lekka daggie vir almal

— feeling thankful.

 

Hercules Schutte Jonker November 13th 2015

aie Baie Dankie Chris en jou span vir julle wonderlike diens. Ek sal julle aanbeveel vir enige rolstoel parte en diens landswyd.

 

Marlindy Badenhorst November 13th 2015

Whooohooo!!!!! My nuwe blitsvinnige WIELE “Chariot” het gearriveer!!! BAIE dankie Wheelchairs on The Run’!!!!! Voel soos Flash!!!!!! *Beyond Blessed!!!!

Dianne Breedt Decmeber 11th 2015

Baie Dankie Duisende Dankies vir WHEELCHAIRS ON THE RUN vir my nuwe WIELE eks baie BLESSED…. Nogmals DANKIE dit Word OPREG waardeur. BLESSING

Freddie Chris May 12th 2016

Ek wil ook graag se as jy nou waarde vir jou geld wil he is oom Chris die regte persoon vir jou benodighede.Vir nie n goeie diens nie maar die BESTE ek deel al n geruime tyd net met oom Chris.Hy laat jou altyd welkom voel sy diens is puik.Hy weet presies wat om jou aan te bied en wat sal werk vir jou of nie.Vir enige stoel wat jy soek of stoele laat regmaak ens.Gaan kyk gerus self jy sal eenkeer van sy diens gebruik maak glo my jy sal nie weer sukkel nie.As oom Chris se cell no 0765356422 nie op jou foon is nie het jy nie n supplier nie.Dankie oom Chris vir alles.

 

Reviews

Sheryl Govender August 11th 2015

I think u guys are super awesome. Thinking if the less fortunate. Keep up the amazing job

 

Beverly Cockrell November 4th 2015

You all are the best God bless you all

 

Comments are closed.